Rustenburg en omliggende areas, is julle gereed vir maak gereed vir #MeldieStorieverteller, sy kom kuier 26 Julie 2025 by #HedgehogsNest met haar splinternuwe vertoning ๐๐ป๐๐ฒ๐ฟ๐ป๐ฒ๐ ๐ฆ๐ฒ๐ป๐๐ฎ๐๐ถ๐ฒ, vars, oorspronklik en skreeusnaaks.
Lag is vir almal, nooi jou familie en vriende en kom ontspan en lag saam.
๐ฉ๐ผ๐น ๐ฏ๐ฒ๐๐ฎ๐ฎ๐น๐ฑ๐ฒ ๐ธ๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐๐ท๐ถ๐ฒ ๐๐น๐๐ถ๐ ๐ถ๐ป:
- Vertoning
- 1 x R100.00 Refinement Clinic Rustenburg afslag geskenkbewys, wat u op die dag van die vertoning ontvang
- 1 x Acrobranch 20% afslag geskenkbewys by enige van hulle parke landwyd, wat u op die dag van die vertoning ontvang.
In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op โn verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.
Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, โn beplande vuisgeveg in โn taai plek met die naam KuduKraal, hoe โMel die Storievertellerโ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.
Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sรช Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is โn feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!
Die vertoning is nie gepas vir kinders onder die ouderdom van 16 nie. Daar is gehoorinteraksie, net die 'braaf' sit in die voorste twee rye.
๐ข๐ป๐ ๐๐ถ๐ฒ๐ป ๐๐ถ๐ ๐ผ๐บ ๐๐ฎ๐ฎ๐บ ๐ท๐๐น๐น๐ฒ ๐๐ถ๐ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐บ๐ฎ๐ฎ๐ด ๐๐ฒ ๐๐๐.
๐๐ฑ๐ฑ๐ถ๐๐ถ๐ผ๐ป๐ฒ๐น๐ฒ ๐ถ๐ป๐น๐ถ๐ด๐๐ถ๐ป๐ด:
Ouderdomsbeperking: Geen onder 16โs
Deure open: 09h00
Vertoning begin: 10h00
Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl
- Geen eie drank, koeldrank, water, kos, enige vorm van soet en sout, troeteldiere of onwettige middels word toegelaat nie
- Deure vir die saal open 1 uur voor die vertoning
- Geen kos of drank sal tydens vertoning verkoop word nie, maar wel voor en na die vertoning. Kom vroegtydig om verversings te koop
- Venue is rolstoel vriendelik.
๐๐ข๐ ๐ค๐ฎ๐ง๐ฌ๐ญ๐๐ง๐๐๐ซ, ๐๐ ๐๐ง๐ญ, ๐จ๐ซ๐ ๐๐ง๐ข๐ฌ๐๐๐ซ๐๐๐ซ๐ฌ ๐จ๐ ๐ฏ๐๐ง๐ฎ๐ ๐ฌ๐๐ฅ ๐ง๐ข๐ ๐ฏ๐๐ซ๐๐ง๐ญ๐ฐ๐จ๐จ๐ซ๐๐๐ฅ๐ข๐ค ๐ ๐๐ก๐จ๐ฎ ๐ค๐๐ง ๐ฐ๐จ๐ซ๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ง๐ข๐ ๐ ๐ฌ๐ค๐๐๐, ๐๐ข๐๐๐ฌ๐ญ๐๐ฅ, ๐๐๐ฌ๐๐ซ๐ข๐ง๐ , ๐๐๐ญ๐๐ซ๐ฐ๐ ๐๐ง๐ฌ๐จ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ญ๐ฌ ๐ญ๐ฒ๐๐๐ง๐ฌ ๐๐ข๐ ๐ ๐๐ฅ๐๐๐ง๐ญ๐ก๐๐ข๐ ๐จ๐ ๐ฏ๐๐ซ๐ฏ๐จ๐๐ซ ๐๐๐๐ซ๐ก๐๐๐ง ๐๐ง ๐ญ๐๐ซ๐ฎ๐ ๐ง๐ข๐. ๐๐ข๐ ๐ ๐ซ๐จ๐ง๐๐ ๐ฐ๐จ๐ซ๐ ๐จ๐ฉ ๐๐ข๐ ๐ซ๐ข๐ฌ๐ข๐ค๐จ ๐๐๐ญ๐ซ๐๐.
Kry julle kaartjies vroegtydig hier:
https://www.quicket.co.za/events/295651-mel-die-storieverteller-rustenburg-internet-sensasie-geen-o16/?ref=link-campaign&lc=fb-event
You may also like the following events from MDS Management:
- This Friday, 11th July, 07:00 pm, Mel die Storieverteller - GROENSKOOL LAPA, PHALABORWA - Internet Sensasie in Phalaborwa
- This month, 26th July, 06:00 pm, Mel die Storieverteller - SKEMERBERG VENUE, HARTBEESPOORT - Internet Sensasie in Kosmos
- Next month, 2nd August, 09:10 am, Mel die Storieverteller - KUSWAG SKOOL, AMANZIMTOTI - Spreker Tema L.E.E.F in Amanzimtoti
Also check out other
Comedy events in Rustenburg,
Entertainment events in Rustenburg.