Chenoweth Straat 6, Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Save location for easier access
Only get lost while having fun, not on the road!
About the event
FRANCOIS VAN COKE
Francois van Coke is weer terug by sy gunsteling venue in die Kaap, Die Boer. Elke vertoning hier is spesiaal. Francois en sy kitaarspeler, Richard Onraet, gaan sy aanhangers trakteer met akoestiese weergawes van sy gewildste treffers, onder andere ‘Dagdrome in suburbia’, ‘Toe vind ek jou’ en die Fokofpolisiekar gunsteling, ‘Komma’. Francois se akoestiese optredes is onvergeetlik, so moenie misloop nie!