Danie du Toit kom weer na Die Boer teater met ‘n tas vol songs en stories. Vir die eerste keer ooit, bring hy ook ‘n bundel vol kortverhale: “16 Sketse”. Stories van sy lewe word vervleg met musiek. Sy vyf bundels sal ook beskikbaar wees, sowel as ‘n braaibroodjie of twee.”