Kom beleef ’n unieke vrouegeleentheid waar jy nie net iets leer nie, maar ook bederf word – van binne en buite. Geniet heerlike kos (in die mond), maak jou eie stylvolle lipstiffie (op die mond), en hoor ’n kragtige boodskap wat jou herinner aan wie jy is in Christus (uit die mond). Dit is ’n oggend van genade, glimlagte en groei, waar jy wegstap gevoed,verfris en vol geloof.
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No
Undo
Interested
Ticket Info
Tickets for UIT, OP en IN Die Mond can be booked here.