KRUGER TREK DEUR KIMBERLEY, 1 October | Event in Kimberley | AllEvents

KRUGER TREK DEUR KIMBERLEY

FAK Kultuurnetwerke: Noord-Kaap

Highlights

Wed, 01 Oct, 2025 at 06:00 pm

Bakenskop NG Kerk

Advertisement

Date & Location

Wed, 01 Oct, 2025 at 06:00 pm (SAST)

Bakenskop NG Kerk

Rhodes Ave, Kimberley, Northern Cape, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

KRUGER TREK DEUR KIMBERLEY
Aandag KIMBERLEY!

Die splinternuwe ewebeeld van PAUL KRUGER trek op Woensdag 1 Oktober deur Kimberley!

Moenie die GROOT gebeurtenis misloop nie! Dis jou kans om deel van iets geskiedkundig te wees.

Kruger breek die pad oop, ’n toneelstuk deur NP van Wyk Louw, trek die hele roete saam. Dit handel oor die lewe van Kruger en die harde besluite wat hy moes neem om wet en orde in Transvaal te bring – ’n bewysstuk waarom hy so ’n groot figuur in ons volksgeskiedenis is.

Almal word genooi om deel van hierdie groot geleentheid te wees. Woon ’n geleentheid op Kruger se reispad by of verewig jou naam (op die nuwe plein waar die Kruger-standbeeld ’n tuiste op Orania kry) deur ’n simboliese steen te koop: https://www.orania.co.za/paul-kruger
Volledige program: https://fak.org.za/kom-trek-saam-met-paul-kruger/
Redes vir die reis: https://fak.org.za/ewebeeld-van-krugermonument-in-orania/
Hoop ons sien jou daar!
Vir meer inligting, kontak Marius Nagel – tel: 083 778 9179.


Also check out other Trips & Adventurous Activities in Kimberley.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

To stay informed about ticket information or to know if tickets are not required, click the 'Notify me' button below.

Advertisement

Nearby Hotels

Bakenskop NG Kerk, Rhodes Ave,Kimberley, Northern Cape, South Africa
Get updates and reminders

Host Details

FAK Kultuurnetwerke: Noord-Kaap

FAK Kultuurnetwerke: Noord-Kaap

Are you the host? Claim Event

Advertisement
KRUGER TREK DEUR KIMBERLEY, 1 October | Event in Kimberley | AllEvents
KRUGER TREK DEUR KIMBERLEY
Wed, 01 Oct, 2025 at 06:00 pm