Nataniël in Concert with the Charl du Plessis Trio, 29 October | Event in Kimberley | AllEvents

Nataniël in Concert with the Charl du Plessis Trio

Seatme

Highlights

Wed, 29 Oct, 2025 at 07:00 pm

Laerskool Eureka - Slegs die Beste

Advertisement

Date & Location

Wed, 29 Oct, 2025 at 07:00 pm (SAST)

Laerskool Eureka - Slegs die Beste

Klisserweg, Kimberley, Northern Cape, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Nataniël in Concert with the Charl du Plessis Trio
Ná 38 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Woensdag 29 Oktober het inwoners van Kimberley die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaaksste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die Laerskool Eureka met die Charl du Plessis Trio. Hierdie wêreldberoemde trio bestaan uit pianis Charl du Plessis, kontrabasspeler Werner Spies en tromspeler Peter Auret. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.


You may also like the following events from Seatme:

Also check out other Concerts in Kimberley, Music events in Kimberley, Entertainment events in Kimberley.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Nataniël in Concert with the Charl du Plessis Trio can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Laerskool Eureka - Slegs die Beste, Klisserweg,Kimberley, Northern Cape, South Africa
Reserve your spot

Host Details

Seatme

Seatme

13 Followers

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Nataniël in Concert with the Charl du Plessis Trio, 29 October | Event in Kimberley | AllEvents
Nataniël in Concert with the Charl du Plessis Trio
Wed, 29 Oct, 2025 at 07:00 pm