Gansbaai , De Kelders , Franskraal , Hermanus en omgewing !
So bespreek jy
Dis aanlyn
Die kaartjie verkoop platform is The Masked Theatre
Tik die skakel in :
https://theatre.themasked.co.za
( Vanaf 9 Desember 2024)
Uiters prematuur , ek weet ! Maar dagboek die datum :Sondag , 11 Mei , Moedersdag in Gansbaai ! By die pragtige STRANDSKLOOF Vakansie , troue en konferensie venue - net buite Gansbaai ( bestaan al 14 jaar )
Gesinsvermaak Show en driegang ete met ( hoofgereg met 2 soorte vleis en bykosse , slaaie vir R350 ! Dan natuurlik voor en nagereg ook ! Kinders onder 12 - spesiale menu teen R200. Onthou die show is vir hulle ook geskik ! Plus daars ‘n geskenk vir elke Ma en instaan Ma by die prys ingesluit !
Kontantkroeg ook beskikbaar !
Daars ook aparte , veilige speelplek vir hulle as hulle wil rond hardloop ( as dit nie reën nie , natuurlik ) ! Dis binne in ‘n pragtige saal . Venue is rolstoel vriendelik , maklik bereikbaar met veilige parkering .
Julle kan vanaf 9 Desember 2024 bespreek
Besprekings is aanlyn
Die Kaartjie verkoop platform ( ook trots Gansbaai )
Is : THE MASKED THEATRE ( deel van die gewilde THE MASKED SPA in GANSBAAI )
So bespreek jy
Dis aanlyn
Tik die skakel in :
https://theatre.themasked.co.za
Spesifiseer asb op die bespreking hoeveel volwassenes, en hoeveel kinders onder 12. Dan ook - daar kan twee spesiale dieetvoorkeure - vegetaries en glutenvry geakkomodeer word. Spesifiseer dit ook op jou bespreking !
Besprekings is aanlyn ;
Kaartjieverkoop platform is THE MASKED THEATRE
So bespreek jy
Dis aanlyn
Tik die skakel in :
https://theatre.themasked.co.za
( vanaf 9 Desember 2024)
Also check out other Arts events in Gansbaai, Theatre events in Gansbaai.