🎶 Ricus Nel LIVE SHOW by DoringDraad Kalahari!
As jy hou van trekklavier, kitaar, banjo, en alles wat klank maak, dan moet jy hierdie een vang!
Ricus Nel bring sy hele musiek-arsenaal Kalahari toe – reguit, eg, en vol ritme. Dis ‘n aand van regte Afrikaanse klanke, lekker stories en musiek wat uit die hart én hande kom.
Bring jou vriende, jou dansskoene, en jou liefde vir goeie musiek!
📍 Doringdraad se SterreDak Teater - Kalahari
📅 12 September 2025
⏰ Vanaf 18:00 - Show begin 20h00
KAARTJIES WA RACHEL - 073 237 4566
Kom ervaar die siel van Afrikaanse musiek met die een en enigste Ricus Nel – meester van trekklavier, storieverteller van formaat en geliefde kunstenaar agter treffers soos “Sak en Pak” en “Hardekole”.
Verwag ‘n aand van rou egtheid, boeretroos en ritmes wat jou voete sal laat jeuk. Bring jou dansskoene, jou mense, en jou lekker gees — dit gaan 'n Kalahari-konsert wees soos min!
🎟️ Bespreek nou – sitplekke is beperk!
👉 Kontak Rachel per WA vir kaartjies en meer inligting
073 237 4566
You may also like the following events from DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari:
Also check out other
Concerts in Sishen.