🍻 DIE VEILING SASOLBURG BIERFEES 2025 – GROTER & GEKKER AS OOIT! 🍻
Sasolburg, maak gereed vir die GROOTSTE Bierfees van die jaar! 🎉🎶 Trek jou lederhosen aan, gryp ‘n yskoue bier en kom kuier saam vir ‘n epiese dag van musiek, speletjies en natuurlik – BAIE bier! 🍺🔥
🎤 KUNSTENAARS WAT DIE VERHOOG GAAN AAN DIE BRAND STEEK:
💥 JACK PAROW | BIGGY | KARLIEN VAN JAARSVELD | ELLOF | POSDUIF | DUSTY | DAVID FOURIE
🔥 HIERDIE FEES HET ALLES! 🔥
✅ BIER TENT & DUITSE KOS 🥨🍗
✅ LIVE ENTERTAINMENT DIE HELE DAG! 🎶
✅ 1KM BIER AFLOS – Wie’s dapper genoeg? 🏃♂️🍻
✅ DRINKING GAMES – Bring jou stamina! 🍺😆
✅ BEST DRESSED – Trek jou Duitse beste aan! 👗🕺
✅ KIDS PLAY AREA – Pret vir die hele gesin! 🎈
📅 25 OKTOBER 2025
💰 R250 pp | R600 VIP | R100 Kids onder 12
🔥 VROË VOËL KAARTJIES: R200
Slegs beperkte kaartjies beskikbaar, kry joune NOU!
Maak jou glas vol en kom fees saam met duisende ander bierliefhebbers! 🍻🎉 #DieVeilingBierfees #ProstSasolburg #BierEnBeats
You may also like the following events from Die Veiling Sasolburg:
Also check out other
Kids events & activities in Sasolburg,
Trips & Adventurous Activities in Sasolburg.