Spoegwolf & Kurt Darren by die Sunset Music Series
Datum: Sondag, 26 October 2025
Tyd: 12:00 – 17:00
Plek: Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, Malcolmweg, Poortview, Roodepoort
Optredes: Spoegwolf, Kurt Darren, Aya Nixon
Kaartjies: Vanaf R195 (Kinders 5–17 jaar) & vanaf R295 (Volwassenes) – Boekingsfooie uitgesluit
Kaartjies:
https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1573142516
LET WEL:
Geen eie drank toegelaat nie. Daar is kroege beskikbaar.
Eie kos en piekniekmandjies word toegelaat.
Daar sal beperkte kosverkopers op die terrein wees.
Geen harde coolerboxes of glas (insluitend hubbly-bubblys) toegelaat nie.
Kampstoele en piekniek komberse is welkom. Tafels word nie toegelaat nie.
Klein sambrelle word toegelaat, maar moet agter in die lokaal geplaas word.
Geen gazebos toegelaat nie.
You may also like the following events from TicketStore: