JO BLACK optrede by WILGESPRUIT
- Date and Time
- Location
- h/v Wag-'n-bietjie en Mimosastrate, 1724, 1 Wag N Bietjie St, Roodepoort, 1724, South Africa
Een van die land se grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf is sekerlik JO BLACK! Met treffers soos Skepe, Bring die Hoop weer terug en Voel jy die genade het JO BLACK diep spore in Afrikaners se harte getrap. Vrydag 20 Maart het Wilgespruit die voo... Read More