DIE MIMOSA MAKITI, 29 August | Event in Roodepoort | AllEvents

DIE MIMOSA MAKITI

NG Gemeente Wilgespruit

Highlights

Fri, 29 Aug, 2025 at 02:00 pm

h/v Wag-'n-bietjie en Mimosastrate, 1724

Advertisement

Date & Location

Fri, 29 Aug, 2025 at 02:00 pm - Sat, 30 Aug, 2025 at 02:00 pm (SAST)

h/v Wag-'n-bietjie en Mimosastrate, 1724

1 Wag N Bietjie St, Roodepoort, 1724, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

DIE MIMOSA MAKITI
Die MIMOSA MAKITI
29 AUGUSTUS vanaf 14:00
30 AUGUSTUS vanaf 08:00

Kom spandeer die dag as gesin saam by NG Wilgespruit se Mimosa Makiti, daar gaan hope vermaak vir die hele gesin wees, lekker kos, interessanthede en vele meer. Bring sommer jou vriende ook!!

Om te eet is daar:
Kerrie en Rys
Pannekoek
Hamburgers
Boerewors rolle
Wye verskeidenheid van pockets
Basaar poeding
Koeke, koekies en lekkernye
Sweeties

Om te drink is daar:
Koeldrank en water
Slush Puppies
Lekker Koffie
Cuppaccinos

Speletjies:
Vissievang
Sandart
Nerfgun Skyfskiet
Slot Cars
Orbi-Wars
Arcade games
Lego en Dublo
Pooltafel
Tafeltennis
Vingerbord
Springkastele
Gesiggieverf

Daar is ook 'n model kompetisie aan: Mnr. en Mej. Makiti wat 'n baba kompetisie insluit. Kom neem deel of kom kyk hoe die deelnemers hulle COUNTRY VIBES vertoon.
Inligting en inskrywings: https://www.wilgespruit.co.za/mnrenmejmakiti

Kom neem deel aan die WILGESPRUIT'S GOT TALENT kompitisie of kom kyk hoe die talent jou verstom.
Inligting en inskrywings:
https://www.wilgespruit.co.za/wilgespruitsgottalent

In die lapa is daar die heerlikste koeke, puddings, lekkernye en gebak. Besoek gerus ook die Deli en Geskenke vir daai iets spesiaal of lekker om huis toe te vat.

Die SAPS en ander rolspelers in die gemeenskap sluit ook die 2 dae by ons aan, gaan kuier gerus by hulle, vind meer uit oor wat hulle doen en leer hulle ook ken.

En beslis vele meer...

Die vraag is nou... sien ons jou daar?!

Maak seker jy mis nie hierdie fantastiese geleentheid nie, ons gaan verseker die Wesrand roer - kom wees deel van die opwinding!

Vir meer inligting kontak ons gerus!
Groete
Wilgespruit

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

To stay informed about ticket information or to know if tickets are not required, click the 'Notify me' button below.

Advertisement

Nearby Hotels

h/v Wag-'n-bietjie en Mimosastrate, 1724, 1 Wag N Bietjie St, Roodepoort, 1724, South Africa
Get updates and reminders

Host Details

NG Gemeente Wilgespruit

NG Gemeente Wilgespruit

Are you the host? Claim Event

Advertisement
DIE MIMOSA MAKITI, 29 August | Event in Roodepoort | AllEvents
DIE MIMOSA MAKITI
Fri, 29 Aug, 2025 at 02:00 pm