Amanda Strydom – The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder, 7 September | Event in Pretoria | AllEvents

Amanda Strydom – The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Fairtree Atterbury Teater/Theatre

Highlights

Sun, 07 Sep, 2025 at 03:00 pm

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa

Advertisement

Date & Location

Sun, 07 Sep, 2025 at 03:00 pm (SAST)

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood

Pretoria, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Amanda Strydom – The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder
Amanda Strydom : The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder
Met : Coenraad Rall ( Musikale regisseur en pianis)
Teks en regie : Amanda Strydom

Die verhaal van die ongelooflike reis van ’n weeskind. Isabella Dolorosa van Tonder, deur haar ouma Tinkerbell gedoop, wat soos ’n brief van een plek na die ander gepos word, leer oplaas van haar komvandaan en van haar mense se geskiedenis. Nella Peterson, vertolk deur Strydom, is die verteller in hierdie moderne feëverhaal met baie kinkels. Jo-Ann Floris skryf in haar resensie vir Ink tydens die Toyota Stellenbosch Woordfees in 2024: “The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder wys Strydom se veelsydigheid as sanger, aktrise en skrywer. Sy laat dit geloofwaardig klink om as wit vrou ’n bruin vrou te speel. Dit alles vertolk Strydom meesterlik, terwyl sy behendig deur ‘n menigte karakters vleg. Strydom se ervaring en sensitiwiteit teenoor die karakters, die stem wat sy hulle gee, is triomfantelik.”

Wenner van die Woordtrofee by die Toyota Stellenbosch Woordfees vir Beste Musiekproduksie , 2024. Net ‘n waarskuwing – dit is nié ‘n kinderproduksie nie. Ouderdomsbeperking : Geen onder 15.


You may also like the following events from Fairtree Atterbury Teater/Theatre:

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Amanda Strydom – The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Reserve your spot

Host Details

Fairtree Atterbury Teater/Theatre

Fairtree Atterbury Teater/Theatre

9 Followers

5.0/5 Rating - 1 Reviews

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Amanda Strydom – The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder, 7 September | Event in Pretoria | AllEvents
Amanda Strydom – The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder
Sun, 07 Sep, 2025 at 03:00 pm