Afrikaans Het Gees, 23 August | Event in Pretoria | AllEvents

Afrikaans Het Gees

Rudi Claase

Highlights

Sat, 23 Aug, 2025 at 07:00 pm

Moreleta Kerk

15+ people are Interested
Advertisement

Date & Location

Sat, 23 Aug, 2025 at 07:00 pm (SAST)

Moreleta Kerk

EC Sutherland, 984, Tshwane, 0081, South Africa, Pretoria, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

Interested Audience

15+ people are Interested

About the event

Afrikaans Het Gees
Rudi Claase & Sy Simfoniese Orkes bied aan:
AFRIKAANS HET GEES
Die Stylvolste Geestelike Produksie van 2025

23STE AUGUSTUS 2025, MORELETTA KERK, PRETORIA
FRANCOIS BOYCE / AMIRA WILLIGHAGEN / CHRIS ELSE / NIANELL / RUDI CLAASE /ANDRIETTE / JANNIE MOOLMAN / CORDELIA

Van die grootste Suid Afrikaanse sterre vorm deel van hierdie ongelooflike vertoning, waar die antikwiteit van gister se goue musiek, soomloos een word met die werke wat ons vandagsterker maak in ons geloof.

Dit is nie net bloot ‘n vertoning van aanbidding en inspirasie nie, dit is ‘n vertoning wat daarin poog om elke individu wat dit ervaar te laat reflekteer op wie hulle is en en wat hulle werklike doel is op aarde – om ‘n verskil te maa ken mekaar innerlik te beweeg.
Die vertoning spog met Rudi se eie simphonies orkes, gelei deur die ongelooflike konsert meester, Evert Van Niekerk, ‘n band, manskoor asook ‘n kinderkoor, dansers, en meer.

Rudi Claase glo nog altyd om ander minder bekende sangers blootstelling te gee, die gas kunstenaar is : Ryan Walt, Rea Le Roux, Michelle Grace, Batsua Jacobs, Shekira Harmse, Sonja Loggenberg en Marietjie du Plessis.

Die vertoning word aangebied deur radio omroepers Riaan Grobler en die pragtige Lume Van Schalkwyk.

Rudi: “Afrikaans is nie net ‘n vertoning nie….ek is nie daar om mense te beindruk nie, ek is wel bewus van die gawe en talent wat ek van die Here ontvang het, maar sonder om die Gees van die Mensdom te beweeg, is my gawe sinneloos.”





Also check out other Music events in Pretoria, Entertainment events in Pretoria, Concerts in Pretoria.

15+ people are Interested in this event, How about you?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Afrikaans Het Gees can be booked here.

Advertisement

Event Tags

Nearby Hotels

Moreleta Kerk, EC Sutherland, 984, Tshwane, 0081, South Africa,Pretoria, South Africa
Afrikaans Het Gees, 23 August | Event in Pretoria | AllEvents
Afrikaans Het Gees
Sat, 23 Aug, 2025 at 07:00 pm