NADINE - KLEURE met Johan Heystek, 30 May | Event in Port Elizabeth | AllEvents

NADINE - KLEURE met Johan Heystek

Impetus

Highlights

Fri, 30 May, 2025 at 07:00 pm

29 Circular drive, Charlo (Fairview), 6070 Port Elizabeth, South Africa

Advertisement

Date & Location

Fri, 30 May, 2025 at 07:00 pm (SAST)

29 Circular Drive, Charlo (fairview), 6070 Port Elizabeth

2 Circular Dr, Gqeberha, 6070, Eastern Cape, Port Elizabeth, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

NADINE - KLEURE met Johan Heystek
NADINE SE NUUTSTE VERTONING BRING KLEUR AAN OUD EN NUUT

Johan vertel meer oor die liedjies wat gekies en verwerk is vir Nadine se besondere stem in hierdie video -
Youtube Video


NADINE gaan terug in tyd en herroep die grootste treffers van dekades in kleur. Soos die seisoene van die lewe ons in skakerings van warm somersgeel begelei tot in die indigo-blou van winter, verf Nadine voort op haar suksesverhaal van Skildery. Kleure is sonder twyfel die perfekte titel vir haar nuutste vertoning.

Liedjies uit die verlede kry weer nuwe kleur – van Nadine se grootste treffers, asook plaaslike en internasionale treffer-liedjies soos True Colours van Cindy Lauper, Red Red Wine van UB40 en True Blue van Madonna. Ook Tom Jones se Green Green Grass of Home en Prince se Purple Rain kry ‘n unieke Nadine-verwerking, en selfs ‘n tikkie goud verskyn op Spandau Ballet se Gold.

Enkele verrassings uit die Afrikaanse pop-geskiedenis sal ook nuwe skakerings uit die reënboog kry, wat die gehoor op ‘n nostalgiese tog vol ritme en emosie neem.

KLEURE – die vertoning van Nadine wat kleur gaan gee aan ‘n spesiale aand – ‘n reënboog wat jy nie mag misloop nie!

Die talentvolle Johan Heystek, bekend vir sy werk as begeleier en musiekverwerker in Liefling Die Movie, sorg vir die meesterlike musikale begeleiding wat hierdie vertoning na nuwe hoogtes neem.

Berei jou voor vir ‘n aand gevul met herinneringe, passie en musiek wat harte sal raak – sien jou daar!


Also check out other Entertainment events in Port Elizabeth.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for NADINE - KLEURE met Johan Heystek can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

29 Circular drive, Charlo (Fairview), 6070 Port Elizabeth, South Africa, 2 Circular Dr, Gqeberha, 6070, South Africa,Port Elizabeth, Eastern Cape

Just a heads up!

We have gathered all the information for you in one convenient spot, but please keep in mind that these are subject to change.We do our best to keep everything updated, but something might be out of sync. For the latest updates, always check the official event details by clicking the "Find Tickets" button.

Reserve your spot

Host Details

Impetus

Impetus

1 Followers

4.0/5 Rating - 1 Reviews

Are you the host? Claim Event

Advertisement
NADINE - KLEURE met Johan Heystek, 30 May | Event in Port Elizabeth | AllEvents
NADINE - KLEURE met Johan Heystek
Fri, 30 May, 2025 at 07:00 pm