Chris Chameleon • Ek Herhaal Jou Weer, 7 December | Event in Nomzano | AllEvents

Chris Chameleon • Ek Herhaal Jou Weer

The Hangklip Hotel

Highlights

Sun, 07 Dec, 2025 at 04:00 pm

Hangklip Road, 7196 Pringle Bay, South Africa

Advertisement

Date & Location

Sun, 07 Dec, 2025 at 04:00 pm (SAST)

Hangklip Road, 7196 Pringle Bay

472 Hangklip Rd, Pringle Bay, 7196, South Africa, Nomzano

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Chris Chameleon • Ek Herhaal Jou Weer
Chris Chameleon, een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, vier in 2025 die 20ste herdenking van sy grensverskuiwende album, Ek Herhaal Jou. Hierdie ikoniese album, wat Ingrid Jonker se poësie met aangrypende toonsettings en roerende melodieë vereer het, het die Afrikaanse musiekbedryf onherroeplik verander en het een van die land se mees beduidende kulturele momente geword. Die album is wyd erken in Suid Afrika, sowel as Nederland en Belgie, met erkenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, die Federasie vir Afrikaanse Kultuur, verskeie nasionale en streekstoekennings en is ook deur Die Beeld, Die Volksblad en Die Burger uitgeroep tot een van die tien belangrikste albums van die eerste dekade van hierdie eeu.
In sy eerbetoon aan Jonker en haar tydlose werk, het Chris besluit om hierdie spesiale herdenking te vier met die konsertreeks Ek Herhaal Jou Weer.


You may also like the following events from The Hangklip Hotel:

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Chris Chameleon • Ek Herhaal Jou Weer can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Hangklip Road, 7196 Pringle Bay, South Africa, 472 Hangklip Rd, Pringle Bay, 7196, South Africa, Nomzano
Reserve your spot
Ask AI if this event suits you

Host Details

The Hangklip Hotel

The Hangklip Hotel

6 Followers

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Chris Chameleon • Ek Herhaal Jou Weer, 7 December | Event in Nomzano | AllEvents
Chris Chameleon • Ek Herhaal Jou Weer
Sun, 07 Dec, 2025 at 04:00 pm