1659 Wines nooi jou uit na die Somer Musiekfees vir n’ dag vol ritme en herinneringe!
Kom kuier saam by ons 1659 Wyn Tuin, waar goeie wyn, goeie mense, en goeie musiek saamkom vir die perfekte somerdag.
Geniet n’ sterbelaaide verhoog met:
Juanita du Plessis, Snotkop, Pieter Smith, Marno van der Merwe, Danny Smoke, Lisie Basson, Tamlyn Wessels, Waldo Lotz en Riaan van Rensburg –almal saam op een verhoog vir ’n dag wat jy nie gaan vergeet nie!
📍 EnGedi Manor Lodge, Muldersdrift, Krugersdorp
🗓️ Saterdag, 15 November 2025
🕓 11:00 tot laat | Hekke open om 10:00
🎟️ Volwassenes – R180 | Kinders onder 12 – R120 | Voorskool – Gratis!
🍔 Kos & drinkgoed te koop | Veilige parkering | Kaartfasiliteite beskikbaar
🚫 Geen koelerbokse toegelaat nie
🪑 Bring ’n kampstoel of kombers – dis ’n buitelug vertoning!
Kom proe, kuier en vier saam met 1659 Wines in ons wyn tuin - waar elke glas n’ storie vertel!
Almal welkom! Bespreek jou kaartjies aanlyn by:
https://www.quicket.co.za/events/319793-heritage-events-somer-musiekfees/#/
🎫 Kaartjies is beperk – moenie uitmis nie!