JAN JAN JAN @ SILVERSTAR BARNYARD
- Date and Time
- Location
- R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa
Jan Jan Jan het aan die einde van 2019 naam gemaak met hulle stywe broekies, tweekleur hemde en eerste enkelsnit ‘Wys Jou Vleis’ na ‘n foto van hulle en dié broekies soos ‘n veldbrand versprei het op sosiale media met die soektog wat die sangroep se naam... Read More