Die Vyftigers met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal, 8 August | Event in Mossel Bay

Die Vyftigers met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal

ReedValley

Highlights

Fri, 08 Aug, 2025 at 08:00 pm

ReedValley Farm, R327, 6500 Mossel Bay, South Africa

Advertisement

Date & Location

Fri, 08 Aug, 2025 at 08:00 pm (SAST)

ReedValley Farm, R327, 6500 Mossel Bay

Reedvalley, Mossel Bay, South Africa, Danabaai, Western Cape, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Die Vyftigers met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal
Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud. Maar weet jy wat nog? Daar’s ’n klomp talentvolle manne wat in 2025 hul eie 50 jaar om die son vier — presies die helfte so oud soos ons geliefde Moedertaal. Wie is hulle?

Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal — vier kunstenaars, vier stories, een verhoog. Hulle skryf, speel en leef Afrikaans soos min, en nou is hulle saam op een verhoog vir ’n aand van rou, eerlike musiek en viering. Noem dit ’n bietjie sin maak van die laaste 100 jaar van taal en die laaste 50 jaar van lewe — alles in een aand, een plek, en in een kragtige, kreatiewe taal: Afrikaans.

Die Vyftigers het reeds bekoor reeds gehore sedert April dié jaar en dié opvoering belowe om net so besonders te wees — met melodie, ritme, lag en liriek wat lank ná die laaste noot sal bly hang.

@AbelKraamsaal @SchalkJoubert @GianGroen @NeilSandilands


You may also like the following events from ReedValley:

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Die Vyftigers met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

ReedValley Farm, R327, 6500 Mossel Bay, South Africa, Reedvalley, Mossel Bay, South Africa,Danabaai, Western Cape, South Africa

Just a heads up!

We have gathered all the information for you in one convenient spot, but please keep in mind that these are subject to change. We do our best to keep everything updated, but something might be out of sync. For the latest updates, always check the official event details by clicking the "Find Tickets" button.

Reserve your spot

Host Details

ReedValley

ReedValley

85 Followers

3.7/5 Rating - 3 Reviews

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Die Vyftigers met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal, 8 August | Event in Mossel Bay
Die Vyftigers met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal
Fri, 08 Aug, 2025 at 08:00 pm