Ons Sing Afrikaans van Toeka tot Nou, 20 September | Event in Jeffreys Bay | AllEvents

Ons Sing Afrikaans van Toeka tot Nou

Oos-Kaapse Seniorburger-sangfees

Highlights

Sat, 20 Sep, 2025 at 11:00 am

NG Gemeente Jeffreysbaai

Advertisement

Date & Location

Sat, 20 Sep, 2025 at 11:00 am (SAST)

NG Gemeente Jeffreysbaai

3 Olienhout, Kouga, Jeffreys Bay, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Ons Sing Afrikaans van Toeka tot Nou
Merk jou kalender!

Dit is weer tyd vir die Oos-Kaapse Seniorburger-Sangfees in Jeffreysbaai. Hierdie jaar is ons trots daarop om deel te wees van Afrikaans se Eeufees met ons tema: Ons Sing Afrikaans, van Toeka tot Nou!

Kom geniet van jou gunsteling Afrikaanse liedere van regoor die dekades, saam met die Oos-Kaapse Seniorburger Massakoor. Ons massakoor van meer as 150 lede en soliste gaan hierie trots Afrikaanse program verryk. Daar sal ook Volkspele wees en die unieke klank van die Musieksaag, Mondfluitjie en Trekklavier.

Oudergewoonte sal daar geen toegangfooi by die deur gevra word nie. n Sagte kollekte sal opgeneem word ter ondersteunig van die Oos-Kaapse Seniorburger-Sangfees.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

To stay informed about ticket information or to know if tickets are not required, click the 'Notify me' button below.

Advertisement

Nearby Hotels

NG Gemeente Jeffreysbaai, 3 Olienhout,Kouga, Jeffreys Bay, South Africa
Get updates and reminders

Host Details

Oos-Kaapse Seniorburger-sangfees

Oos-Kaapse Seniorburger-sangfees

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Ons Sing Afrikaans van Toeka tot Nou, 20 September | Event in Jeffreys Bay | AllEvents
Ons Sing Afrikaans van Toeka tot Nou
Sat, 20 Sep, 2025 at 11:00 am