AnniBrand Fondsinsamelings Dans vir Protea Delights (Saterdag 2 Augustus 2025)
Get your tickets here:
https://www.trybooking.com/DCONZ
Ons gaan verseker ons TEKKIES aan die brand dans! Al die fondse van die dans gaan ons vir Emjee en Estie Derckson van Protea Delights skenk om hulle die help met die herbou en verskuiwing van hulle Suid-Afrikaans winkel wat tragies onlangs afgebrand het agv omstandighede buite hulle beheer. Sien videos en nuus berigte in die comments van hierdie event page.
WAAR:
• Greenbank Community Centre, 145 Teviot Rd, Greenbank QLD 4124
KOSTE:
• Kinders onder 5 jaar - $5 per persoon,
• Kinders 5 tot 12 jaar - $10 per person,
• Volwassenes 13 en ouer - $15 per person.
TAFELS: Tafels is GRATIS en werk op ‘n “first come first serve” basis. As jy wil he ons moet vir jou ‘n tafel hou (waarborg), kan jy dit vooraf bespreek. Daar is net 26 tafels (8 stoele per tafel) beskikbaar teen vooraf bespreking van $25/tafel (sluit nie jou ingangsfooie in nie). Indien julle ‘n tafel wil bespreek, volg asb die onderstaande link:
https://www.trybooking.com/DCONZ
Toegangskaartjies moet vooraf elektronies gekoop word op dieselfde skakel. As die kaartjies uitverkoop is, is dit “tickets” en jy sokkie met die besem by die huis op die beat van die skottelgoed-wasser!
Tafels wat nie vooraf bespreek is nie (indien daar nog oor is) sal gratis beskikbaar wees op die aand. Jy is ook welkom om jou eie kamp stoele en tafel saam te bring en buite op die grasperk op te stel.
Tafels verkoop omtrent elke dans uit en as jy will he jou tafel moet vir jou wag as jy daar kom MOET jy vooraf bespreek en betaal.
"Whats Up Kwagga" sal ook biltong/droewors te koop he op die aand. (Eftpos fasiliteite is beskikbaar).
KINDERS: Kinders is baie welkom, alhoewel daar geen toesig of vermaak gereël is nie. Ouers is dus self verantwoordelik vir die toesig van hul eie kinders.
BRING SAAM: Piekniek mandjie met eetgoed, drinkgoed met eie eetgerei en glase (eie alles).
BRAAIERS: ' Beperkte hoeveelheid braaiers met roosters and kole word voorsien. Bring eie braai-tang en spices.
Hou ook asb die “events” onder "Whats Up Kwagga" op Facebook dop vir ander geleenthede (ons jaar-program) of verandering van reelings vir die dans.
This event is hosted by "The Entertainment Factory Pty Ltd", also trading as "What's Up Kwagga".
DISCLAIMER: By attending this event you voluntarily agree to waive and release the organisers and/or sponsors (individually and collectively), including volunteers and representatives thereof, and indemnify them against any liability (including liability for negligence) for the death, injury or any physical or mental illness, incapacity of property damage or loss which you may suffer which may directly or indirectly result from your participation in the event/fundraiser. You further verify that you are in proper physical and mental condition to participate in the event and acknowledge that you are aware of the risks involved and voluntarily agree to assume those risks.
You may also like the following events from Whats up Kwagga:
Also check out other
Nonprofit events in Greenbank,
Business events in Greenbank.