KARLI HEINE in "DIE POTPLANT: 'n TRAGEDIE", 18 June | Event in Durbanville | AllEvents

KARLI HEINE in "DIE POTPLANT: 'n TRAGEDIE"

Die Boer

Highlights

Wed, 18 Jun, 2025 at 08:30 pm

Die Boer

Advertisement

Date & Location

Wed, 18 Jun, 2025 at 08:30 pm (SAST)

Die Boer

Chenoweth Straat 6, Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

KARLI HEINE in "DIE POTPLANT: 'n TRAGEDIE"
n Sad, stowwerige potplant staan alleen in die voorportaal van ‘n kantoor. ‘n Potplant is veronderstel om lewendig en mooi te wees en almal wat daarna kyk te laat goed voel - maar wat as sý juis die een is wat ontvlugting nodig het? Die plant vind maniere om die verveling te ontvlug met haar verstrengelde humorsin en haar sang. En sy sing – baie. Wie sê die potplant het nie ook groot drome nie? Hierdie kabaret belig die lewe van ‘n plant wat ongelukkig is in haar omgewing. Ander karakters betree ook die landskap deur komiese kommentaar te lewer en nog saadjies te plant. Die oorspronklike uittreksel is bekroon met die KKNK se Kanna vir beste Lucky Pakkie- aanbieding 2024.
Deur: Karli Heine
Met Grethe van der Merwe (as Klavier)
Regie: Dean Balie
Lengte: 50 min


You may also like the following events from Die Boer:

Also check out other Music events in Durbanville, Entertainment events in Durbanville.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for KARLI HEINE in "DIE POTPLANT: 'n TRAGEDIE" can be booked here.

Advertisement

Event Tags

Nearby Hotels

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Just a heads up!

We have gathered all the information for you in one convenient spot, but please keep in mind that these are subject to change.We do our best to keep everything updated, but something might be out of sync. For the latest updates, always check the official event details by clicking the "Find Tickets" button.

Reserve your spot

Host Details

Die Boer

Die Boer

412 Followers

5.0/5 Rating - 6 Reviews

Are you the host? Claim Event

Advertisement
KARLI HEINE in "DIE POTPLANT: 'n TRAGEDIE", 18 June | Event in Durbanville | AllEvents
KARLI HEINE in "DIE POTPLANT: 'n TRAGEDIE"
Wed, 18 Jun, 2025 at 08:30 pm