Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, Abel Kraamsaal, 10 July | Event in Darling

Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, Abel Kraamsaal

Die Koelkamers

Highlights

Thu, 10 Jul, 2025 at 07:00 pm

Die Koelkamers

Advertisement

Date & Location

Thu, 10 Jul, 2025 at 07:00 pm (SAST)

Die Koelkamers

1 Kreefte Street, Paternoster, Western Cape, Darling, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, Abel Kraamsaal
Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud. Dan, is daar Die Vyftigers. Die beste ding om die son sedert kaaskoek! Dis nou mense wat hierdie jaar, in 2025, presies 50 jare om die son vier. Só, mooi in die middel, helfte so oud soos ons Moedertaal, waar al die aksie is. Ek wonder wie?

Genugtig! Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal is almal 50 in 2025. Die manne skryf en speel mos ook hul eie musiek, nie waar nie? Wat daarvan as ons hulle almal saam op ’n verhoog kry vir ’n aand waarin ons die afgelope 50 en 100 jaar sinvol tot orde kan roep, dekonstrueer, vier en inasem? In hierdie een klein, nederige reus van ’n taal, Afrikaans? Trefferidee, ek sê jou!

Die vier musketiers het reeds by die Kalfiefees Bekendstellingsseremonie gespeel en die ontvanklike gehoor kon nie uitgepraat raak oor die trefkrag van dié aanbod nie. Dis ’n aand van viering, gevul met ritme, melodie, nuutskepping en glimlagte. Rou, eerlike Afrikaans op haar beste.

“Die Vyftigers” tree op by Die Koelkamers Teater, Donderdag 10 Julie 2025. Mens kan nie ’n beter geleentheid verbeel om die volheid van tyd in te drink nie. Kom maak mee, vriend. Sien jou 10 Julie by Die Koelkamers Teater in Paternoster.


You may also like the following events from Die Koelkamers:

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, Abel Kraamsaal can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Die Koelkamers, 1 Kreefte Street,Paternoster, Western Cape, Darling, South Africa

Just a heads up!

We have gathered all the information for you in one convenient spot, but please keep in mind that these are subject to change. We do our best to keep everything updated, but something might be out of sync. For the latest updates, always check the official event details by clicking the "Find Tickets" button.

Reserve your spot

Host Details

Die Koelkamers

Die Koelkamers

19 Followers

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, Abel Kraamsaal, 10 July | Event in Darling
Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, Abel Kraamsaal
Thu, 10 Jul, 2025 at 07:00 pm