Toekomsberaad, 18 July | Event in Centurion | AllEvents

Toekomsberaad

Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging

Highlights

Fri, 18 Jul, 2025 at 08:00 am

6 hours

Doxa Deo Raslouw

Advertisement

Date & Location

Fri, 18 Jul, 2025 at 08:00 am to 02:00 pm (SAST)

Doxa Deo Raslouw

362 Aletta Ave, Centurion, 0157, South Africa, Centurion, Gauteng

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Toekomsberaad
Toekoms beraad aangebied deur Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand

DATUM: Vrydag 18 Julie 2025
PLEK: Doxa Deo Raslouw
TYD: 8:00 – 14:00


Die Oorgang van Krisis na Toekoms

Ons het die uitdagings geïdentifiseer, en nou bou ons aan die oplossings. Ons weet dat ons as Afrikaner maatskaplike werkers 'n belangrike rol in ons gemeenskap speel en dat ons 'n ruimte het om 'n verskil te maak.

Staatsafhanklikheid, befondsing en dienslewering mag nie ons roeping beperk nie – ons kan 'n selfstandige toekoms bou deur slim strategieë en samewerking.

Ons weet reeds dat dit moontlik is om onafhanklik van die staat te funksioneer en steeds uitmuntende dienste te lewer. Daar is modelle en suksesverhale wat ons kan gebruik om 'n nuwe, sterker pad vorentoe te baan. Hierdie beraad is die begin van daardie toekoms.


Neem deel aan die toekoms

Ons nooi alle maatskaplike werkers, gemeenskapsorganisasies en belanghebbendes uit om deel te wees van hierdie betekenisvolle geleentheid. Dink solank aan die uitdagings en idees wat jy wil deel en hoe ons as 'n gemeenskap werklik 'n verskil kan maak.

Kom ons skep saam 'n toekoms van hoop en volhoubaarheid – vir ons gemeenskappe, vir ons professie en vir die generasies wat kom.


Temas wat bespreek gaan word deur kundiges:

· Wetgewingsraamwerk
· Befondsing
· Dienslewering
· Maatskaplike Beroep


Bespreek jou gratis plek vir 18 Julie 2025 OF registreer om die beraad aanlyn by te woon by www.toekomshoop.co.za

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Toekomsberaad can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Doxa Deo Raslouw, 362 Aletta Ave, Centurion, 0157, South Africa,Centurion, Gauteng

Just a heads up!

We have gathered all the information for you in one convenient spot, but please keep in mind that these are subject to change. We do our best to keep everything updated, but something might be out of sync. For the latest updates, always check the official event details by clicking the "Find Tickets" button.

Reserve your spot
Advertisement
Toekomsberaad, 18 July | Event in Centurion | AllEvents
Toekomsberaad
Fri, 18 Jul, 2025 at 08:00 am