Die Donker Soek Altyd Die Lig, 25 October | Event in Worcester | AllEvents

Die Donker Soek Altyd Die Lig

MAMRE Coffee Shop

Highlights

Sat, 25 Oct, 2025 at 09:30 am

46 Church Street, 6850 Worcester, South Africa

Advertisement

Date & Location

Sat, 25 Oct, 2025 at 09:30 am (SAST)

46 Church Street, 6850 Worcester

46 Church St, Worcester, 6861, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Die Donker Soek Altyd Die Lig
Almal, jonk of oud, word uitgenooi!!

Sluit by ons aan vir 'n kragtige en lewensveranderende praaitjie terwyl Stacey Williams praat oor haar boek “Die Donker Soek Altyd Die Lig”.

As jy al ooit gebroke, verlore of vasgevang in jou eie situasie(s) gevoel het - hierdie een is vir jou.

Hierdie geleentheid is vir hoop, genesing en herstel, vir almal wat deur depressie was en tans daarin vasgevang is.

Kom geniet die dag saam met ons!

Johannes 8:12
“En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die Lig van die wêreld, wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.”

🎤 Stacey Williams
📆 Datum: Saterdag 25 Oktober 2025
⏰ Tyd: 9:30 AM – 12:00 PM
💰 R250 pp
☕️ Kaartjie sluit verversing, koffie/tee en ‘n geskenkie in
📍 Plek: MAMRE koffiewinkel
🎟 Slegs 25 kaartjies beskikbaar
☎️ Besprekings : Kontak +27 66 457 2773 nou om jou sitplek te bevestig.
RSVP voor 17 Oktober 2025

#HopeIsReal #Gratitude #SupportMatters #NeverGiveUp #staceywilliams #sonneblom #mamrecoffeeshop

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

To stay informed about ticket information or to know if tickets are not required, click the 'Notify me' button below.

Advertisement

Nearby Hotels

46 Church Street, 6850 Worcester, South Africa, 46 Church St, Worcester, 6861, South Africa
Get updates and reminders

Host Details

MAMRE Coffee Shop

MAMRE Coffee Shop

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Die Donker Soek Altyd Die Lig, 25 October | Event in Worcester | AllEvents
Die Donker Soek Altyd Die Lig
Sat, 25 Oct, 2025 at 09:30 am