NG Lydenburg-Suid nooi jou na ons jaarlikse Oesfees!
Hier kuier ons saam, geniet heerlike kos, musiek en aktiwiteite.
Lip-lek LEKKER LOCAL
π₯ Vrydag 31 Oktober: Gemeente Braai
π₯³ Saterdag 1 November: Oesfees
π Plek: NG Lydenburg-Suid
β¨ Wat wag vir jou?
Stalletjies met alles van pannekoek, pizza, poeding en pulled pork tot geskenke, vars groente en tuisgemaakte lekkernye.
Aktiwiteite vir die hele gesin: springkasteel, warrior race, boere musiek en sokkie.
βn Gemeente-braai om die fees af te skop: met melkskommels, Don Pedroβs, koekversier en gesellige saamkuier.
Kom vier plaaslike geure, geselligheid en gemeenskap. Dis βn dag (en aand) wat jy nie wil mis nie!
π Merk jou kalender, nooi jou vriende en kom sΓͺ dit saam met ons:
Lip-lek lekker local! π
Also check out other Sports events in White River.