Tuin van Digters 2025, 12 September | Event in Wellington | AllEvents

Tuin van Digters 2025

Breytenbach Sentrum

Highlights

Fri, 12 Sep, 2025 at 04:00 pm

Breytenbach Sentrum

Advertisement

Date & Location

Fri, 12 Sep, 2025 at 04:00 pm - Sat, 13 Sep, 2025 at 11:00 pm (SAST)

Breytenbach Sentrum

14 Burger Street, Wellington, Western Cape, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Tuin van Digters 2025
Die jaarlikse Tuin van Digters-fees vind op 12 en 13 September 2025 vir die 14de agtereenvolgende jaar in die pragtige digterstuin en geboue van die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas. Die doel van die fees is om Afrikaanse digkuns op allerlei wyses en vorme bekend te stel en instand te hou.
Die digter Johann de Lange word postuum gehuldig met 'n praatjie oor en toonsettings van sy gedigte. Die bekendstelling van die nuutste Ons Klyntji en die oorhandiging van die Ingrid Jonker-prys vir ‘n debuutbundel sal ook weer by die fees plaasvind.
Besoekers kan uitsien na ‘n opwindende en unieke program. Dit sluit in die bekendstelling van verskeie digters se bundels, musiek en getoonsette gedigte, kunsuitstallings, voorlesings van nuwe gedigte uit die gemeenskap en vele meer.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

To stay informed about ticket information or to know if tickets are not required, click the 'Notify me' button below.

Advertisement

Nearby Hotels

Breytenbach Sentrum, 14 Burger Street,Wellington, Western Cape, South Africa
Get updates and reminders

Host Details

Breytenbach Sentrum

Breytenbach Sentrum

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Tuin van Digters 2025, 12 September | Event in Wellington | AllEvents
Tuin van Digters 2025
Fri, 12 Sep, 2025 at 04:00 pm