Bespreek jou plek en sluit by ons aan vir JY IS MOOI - BENEATH THE BEAUTY ter viering van vroue! ‘n Oggend van welstand, skoonheid en krag.
• Dr. Chanel - die voorkoming en behandeling van veroudering
• Alicia Buckle - ’n regstreekse grimeer-meesterklas met praktiese skoonheidswenke
• Rolene Strauss - ’n motiveringspraatjie oor identiteit, selfwaarde en persoonlike groei
Datum: Saterdag, 27 September 2025
Tyd: 09:00 - 14:30
Plek: The Doolhof Country House, Wellington, 1 Bovlei Road Wellington
Koste: R590.00 per persoon (slegs beperkte aantal van 80 kaartjies beskikbaar), insluitende
- Verwelkomingsdrankie
- Ligte verversings
- Wynproe van Doolhof Landgoedwyne
- Ligte middagete
Daar sal ná afloop van die funksie items te koop aangebied word.
Bespreek via die tieket link om jou plek te bespreek
Kom deel die vreugde van vrouwees met ons!
Also check out other Food & Drink events in Wellington, Health & Wellness events in Wellington.