Paint & Sip Damesoggend
Saterdag, 11 Oktober
11:00
Atlantic Edge Boutique Hotel, Walvis Bay
Kom geniet ’n oggend net vir jou – waar jy kan asemhaal, vrou-wees, en jou siel laat herlaai.
Die talentvolle Anneke Burger bied die kuns aan, en ons eie Charlene Coetzee sal jou inspireer as gasvrou en spreker. ’n Belewenis van kreatiwiteit, inspirasie en heerlike eetgoed wag op jou.
Nooi jou mamma, vriendin, sussie of ouma – en beleef saam ’n oggend vol vreugde, geselskap en sagte vroulike krag.
Prys: N$350 per dame (alles ingesluit)
Kaartjies beskikbaar tot 8 Oktober
Bespreek jou plek by Charlene Coetzee – 081 435 7066
of e-pos:
bWFuYWdlbWVudCB8IGF0bGFudGljICEgY29tICEgbmE=
Jy gaan beslis nie hierdie spesiale oggend wil misloop nie.
10% van alle kaartjieverkope word geskenk aan die Kankervereniging.