Lamb Champs Parys-kaartjies is nou beskikbaar koop aanlyn via ons amptelike skakel of by die hek op die dag van die fees 𝐬𝐥𝐞𝐠𝐬 𝐢𝐧𝐝𝐢𝐞𝐧 𝐤𝐚𝐚𝐫𝐭𝐣𝐢𝐞𝐬 𝐧𝐢𝐞 𝐯𝐨𝐨𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐭𝐲𝐝 𝐮𝐢𝐭𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐨𝐩 𝐢𝐬 𝐧𝐢𝐞!
Met spitgebraaide lamsvleis ingesluit by jou kaartjie, topkunstenaars, ’n biertent, stalletjies, kinderaktiwiteite en alles wat ’n regte boerefees nodig het, bring ons die plaas na die hartjie van die Vrystaat!
Kom geniet die laaste dag van die Alleras Skou, en beleef een van net vier Lamb Champs-events!