Die jaarlikse 2026 Karnaval van die Rustenburg Gemeenskapskerk sal weereens plaasvind te ATKV Buffelspoort op 7 Maart 2026. Kunstenaars sluit onder andere in: * Die Piesangskille | * Jezelle | * APPEL | * Demi Lee Moore, ens. ONTHOU ook al die eetstalletjies, biertuin, trompoppies en die Mnr & Mej Karnaval Kompetisies. Kinders onder 12 verkry GRATIS toegang! Kaartjies kan hier aanlyn gekoop word: https://www.rtbgkerk.org/online-store
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No
Undo
Interested
Ticket Info
Tickets for Rustenburg Gemeenskapskerk Karnaval 2026 can be booked here.
Advertisement
Nearby Hotels
ATKV-Buffelspoort, Koswerf, Marikana, 0284, South Africa, Rustenburg