๐ Kosterdam Eisbeinfees - 10de Feesjaar! ๐ Est 2015 - 2025
๐
Wanneer: 26 & 27 September 2025
๐ Waar: Kosterdam, Noordwes
Kom vier die 10de jaar van die legendariese Kosterdam Eisbeinfees! ๐
๐ถ Musiek: Geniet die klanke van Boeremusiek en optredes van Duane Louw, Bernice West, Brendan Peyper, Andriette Norman en meer! ๐ค
๐โโ๏ธBuitelugpret: Neem deel aan 'n Pretdraf op die 27ste!
๐ Rugby: Kom kyk die rugby op die groot skerm die 27ste September! โก
๐ Eisbein & Kosstalletjies: Probeer die fees se beroemde Eisbein, en geniet die verskeidenheid van kos- en drankstalletjies, insluitend 'n "ginbar" en bier tent! ๐ป
๐๏ธ Kampering: Bly oor vir die naweek โ kampering is beskikbaar! Kom maak 'n naweek van dit en geniet die atmosfeer van die fees van die begin tot die einde! โบ
๐ Bring jou familie en vriende vir 'n naweek vol lekkerte, musiek, sport en lekker kos!
#KosterdamEisbeinfees #Eisbein #Boermusiek #Noordwes #Rugby #FunRun #BikeRide #Kampering
Hou ons blad dop en maak seker jy mis nie uit nie! ๐
Feesprogram en Kaartjies aanlyn beskikbaar.
Also check out other Sports events in Rustenburg.