🌲K E R S M A R K🌲
🌟So baie mense het gevra, en ons het besluit om n uitpak kersmark te hou!!!🌟
Dit gaan feestelik wees, dit gaan gesellig wees, dit gaan LOCAL wees!!!🤩🤩🤩
Handgemaakde produkte, vars gebak, tweedehandse skatte, vars blomme, HEERLIKE kosse & VELE vermaak vir die kinders!!!
🍞🥐🥖🥨🥯
🧵🧶🪡🎁👜
🛍👛👜🎶🇿🇦
‼️Stel jy belang dat jou unieke produkte, handgemaakde produkte, klere, vars gebak, tuisgebak of tweedehandse skatte by ons Kersmark verkoop word??
⏰️DOEN NOU AANSOEK!!!
❗️ONS VERKOOP DIT BY ONS UITPAK MARK❗️
Wat beteken, ons verkoop dit namens jou. Winkel style 🙂
#localbusiness #localislekker #localevents #localentrepreneurs #handmadewithlove #jolytvenue #handcrafted #handmadejewelry #handmadegifts #kersmark #shoplocal #sourdoughbread #freshfruit