๐ UITNODIGING: "Gees in Aksie" Konferensie 2025 ๐
Jy word hartlik uitgenooi na die inspirerende "Gees in Aksie" Konferensie โ 'n geleentheid wat jou geloof sal versterk, jou hart sal aanraak en jou geestelik sal verryk!
๐
Datum: 26 & 27 September 2025
๐ Plek: NG RTB Moedergemeente, H/V Fatima Bayat en Beyers Naudรฉ, Rustenburg.
Naamlyste van Gastehuise kan aangevra word. Bespreek vroegtydig!
๐ค Sprekers:
Andries van Heerden (Live@5) โ Wรชreld bekend vir sy dinamiese profetiese en genesings bediening
Hennie Kotze โ โn Man van diepe wysheid en geestelike leiding
Peter Kotze โ Dinamiese prediker met `n hart vir profesie en genesing.
Zelda Massyn โ Met `n hart vir die Woord en `n passie vir mense
๐ถ Prys die Here saam met ons in lof en aanbidding, en ervaar die teenwoordigheid van die Heilige Gees soos nog nooit tevore nie!
Moenie hierdie geleentheid misloop nie!
Bring jou vriende, familie en jou honger hart โ en kom beleef die Gees in aksie!
๐ Registreer so spoedig moontlik.
https://form.jotform.com/221083205730040
Of volg die QR Code
""Toe sรช hy vir my: โHier is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sรช die Here die Almagtige.โ โ Sagaria 4:6