Neem die storiebus en word weggeneem in die donkerte van die nag.
Dit is ’n Teater-op-Wiele-uitstappie deur die strate van die Jakaranda-stad wanneer ons terug stap in tyd met storievertellings van al daardie nostalgiese, roerende, vreemde of skokkende verhale wat in die verlede afspeel.
Dit is SPOOKSTORIES wat hoendervleis gee. MISDAADVERHALE wat skok. Vertellings wat jou kop in ongeloof sal laat skud. Dit alles deurweef met die GESKIEDENIS van die omgewing. ’n Multimedia-kultuur-historiese-ervaring. Dit alles op 4 Oktober teen R329 per persoon.
Besonderhede en aanlynbesprekings by WebTickets asook by https://www.spookstories.co.za/
Vir meer agtergrondinligting loer ook in by: https://www.facebook.com/SpookstorieProduksies
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No
Undo
Interested
Ticket Info
Tickets for pta-SPOOKBUS-uitstappie can be booked here.
Advertisement
Nearby Hotels
Graaff Reinet St, Tshwane, 0081, South Africa, Pretoria, South Africa