Maak reg vir die Afrikaanse gemengde vegkuns skouspel van die jaar – Moer 'n Boer: Seisoen 2 se Groot Eindstryd! Dis meer as net ’n geveg, dis ’n viering van moed, krag en boere-grit.
Vier-en-twintig plattelandse gladiators stap die hok binne... maar net een gaan uitstap as die kampioen.
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?