Ons is Feesgereed!
Hope pret! Centurion! Gemeenskapsfees!
Pretloop. skooltalent. Bergfietswedlope. Kindervermaak.
Kunstenaars. AfriFees. Hierdie fees is vir die hele gesin.
Program:
06:30 - Pretloop en bergfietswedlope
07:00 - Stalletjies en gemeenskapskombuis
12:00-20:00 - Spur-kinderspeelarea
Seremoniemeester (markplein): Hammie Wessels
10:45 - Skoletalent
Seremoniemeester (amfiteater): Hammie Wessels
11:45 - Skolesoliste
12:00 - Droomsindroom
13:00 - Bobby van Jaarsveld
14:00 - Rooksein
15:00 - Leah
16:00 - Skolesoliste
16:30 - Marno van der Merwe
17:10 - Suid-Afrika vs. Argentinië (rugby op die groot skerm
18:00 - Skolesoliste
18:20 - Suid-Afrika vs. Argentinië (rugby op die groot skerm)
19:00 - AfriFees aangebied deur Ghapi en Leandri Martin
20:00 - BitterLekker Musas
Muller Brandt, Stephan Nel, Wilmari Senekal, Elmè Churr, Renaldo Alberts, Mirka
21:30 - Kurt Darren
Kunstenaars:
Kurt Darren. Droomsindroom. Bobby van Jaarsveld. Bitterlekker. Leah. Marno van der Merwe. Rooksein. Ghapi. Leandri Martin.
Also check out other Sports events in Pretoria.