Riaan Benadé

1.4K Followers • Afrikaans

Riaan Benadé

About Riaan Benadé

“Ek wil onthou word vir die musiek wat ek geskryf het en ek hoop dat hierdie liedjies elke dag mense inspireer om te droom en te lewe.” En dit is juis wat Riaan Benadé reggekry het. Benadé se debuutalbum het in Augustus, 2020 die lig gesien en Spontaan, die titelsnit, is steeds die mees gestroomde Afrikaanse liedjie op Spotify. There Was Jesus, Riaan se weghol duet met Demi Lee Moore, is kort daarna vrygestel. Hierdie liedjie het tot op hede meer as 10 miljoen kyke op YouTube geniet. Sommiges sal egter verbaas wees om te sien watter ander liedjies deel is van dié Nylstroom Country-sanger se oeuvre. Ondermeer Bok van Blerk se Land en Strand (die titelsnit van Bok se gelyknamige VIA-televisieprogram) en Ruhan du Toit se Monumentaal wat hy saam met Gerhard Steyn geskryf het. In 2022 wen Benadé die AITSA-toekenning vir die suksesvolste Afrikaanse snit deur ’n manlike kunstenaar vir Rowwe Bliksem, sy liedjie saam met Jay wat hulle twee ook saam met Marno van der Merwe geskryf het. In 2023 word hy die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat deur Spotify self, genader is om ’n eksklusiewe Spotify-enkelsnit vry te stel. Benadé en die Nashville country-ster Ian Munsick, se weergawe van Springsteen se I’m On Fire is einde 2023 vrygestel. Nou na vier jaar se wag, is Riaan se splinternuwe album, Die Lot, uiteindelik oral beskikbaar. Dit beloof om niks minder, as jou hoogste verwagtinge te oortref nie.

Read more

Popular song

Riaan Benadé fans also like

Riaan Benadé's Tour

Riaan Benadé's Concerts & Tour Dates

Date Event name Venue
02 May 2026 Riaan Benadé, Franna Benade in Bloemfontein Be Human - Middelwater Farm, Bloemfontein, FS, South Africa
08 May 2026 Riaan Benadé in Klerksdorp Klerksdorp, NW, South Africa
09 May 2026 Riaan Benadé in Olifantsfontein Idlewild Country Estate - Wedding, Conference & Events Venue (Gauteng), Olifantsfontein
31 Jul 2026 Riaan Benadé in Madibeng Local Municipality Kosmos, NW, South Africa
07 Aug 2026 Riaan Benadé in Bloemfontein Bloemfontein, FS, South Africa
14 Aug 2026 Riaan Benadé in Pretoria Pretoria, GT, South Africa
15 Aug 2026 Riaan Benadé in eMalahleni Witbank, MP, South Africa
22 Aug 2026 Riaan Benadé in Krugersdorp Krugersdorp, GT, South Africa
29 Aug 2026 Riaan Benadé in Newcastle Newcastle, NL, South Africa
31 Oct 2026 Riaan Benadé in Rustenburg Rustenburg, NW, South Africa

Riaan Benadé's Popular songs

  • Boksemdais
  • Spontaan
  • Stoom

Frequently Asked Questions

“Ek wil onthou word vir die musiek wat ek geskryf het en ek hoop dat hierdie liedjies elke dag mense inspireer om te droom en te lewe.” En dit is juis wat Riaan Benadé reggekry het. Benadé se debuutalbum het in Augustus, 2020 die lig gesien en Spontaan, die titelsnit, is steeds die mees gestroomde Afrik…
Riaan Benadé's most streamed songs include Boksemdais, Spontaan, Stoom. These tracks have accumulated millions of plays on Spotify and other major streaming platforms, making them essential listens for both new fans and long-time followers.
You can stream Riaan Benadé's music on Spotify, Apple Music, YouTube Music, and Amazon Music. Popular tracks like Boksemdais, Spontaan, Stoom are available on all major platforms. Follow Riaan Benadé on Spotify to stay updated on new releases.
Riaan Benadé has over 337.5K+ monthly listeners on Spotify, reflecting a strong and growing global fanbase.
Riaan Benadé is currently scheduled to perform in 9 cities: Bloemfontein, Klerksdorp, Olifantsfontein, Kosmos, Pretoria, Witbank, Krugersdorp, Newcastle, Rustenburg. Visit AllEvents to find show dates, venues, and ticket details for a city near you.
Riaan Benadé is currently touring in South Africa in 2026. Check AllEvents for the full Riaan Benadé 2026 tour schedule, including dates, venues, and tickets.
Stay updated with Riaan Benadé on Instagram, Facebook. You can also follow Riaan Benadé on AllEvents to get notified about upcoming concerts and live events near you.
You can find and buy tickets for Riaan Benadé concerts on AllEvents. Browse upcoming shows, compare dates and venues, and secure your spot before they sell out. Riaan Benadé is known for high-energy live performances, so tickets tend to go fast.