117 Followers • Afrikaans
Upcoming Eloff Tour
Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is ‘n Potch–student wat blitsvinning bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit Johnnie Blou en opvolg snitte Geheuverlies en Witblits. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distilleer. Dis minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek. Sy musiek, tong-in-die-kies lirieke en ontploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie. Nuwe song LEK MY LIPPE AF is nou beskikbaar!
Read moreEloff is die naam op almal se lippe. Hy is ‘n Potch–student wat blitsvinning bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit Johnnie Blou en opvolg snitte Geheuverlies en Witblits. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distilleer. Dis minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek. Sy musiek, tong-in-die-kies lirieke en ontploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie. Nuwe song LEK MY LIPPE AF is nou beskikbaar!