Bok Van Blerk

103 Followers • Afrikaans

Bok Van Blerk

Upcoming Bok Van Blerk Tour

No Events
Artist isn’t on tour right now. Be the first to know when shows come up

About Bok Van Blerk

Hierdie is die vermaaklikste boksoort en is bekend daarvoor dat hy musiek maak wat die kol tref en by alle Suid-Afrikaners aanklank behoort te vind. Hy na skool Boukunde en Konstruksiebestuur gestudeer voordat hy vir sewe jaar lank in die boubedryf gewerk het. Die passie om musiek te maak het hom voortdurend daaraan herinner dat hy iets anders as konstruksie wil doen en teen 2005, het Bok bouwerk van ‘n ander aard aangepak deurdat hy as professionele musikant aan sy bewonderaarsbasis begin bou het. Vele albums en ‘n hele rits toekennings later, is Bok een van die land se mees herkenbare stemme en gesigte in die vermaakwêreld, veral nadat hy oor die laaste drie jaar ook gereeld in Suid-Afrikaanse films te siene was. Bok is ook mal daaroor om saam met ander kunstenaars te werk en het reeds liedjies opgeneem saam met Steve Hofmeyr, Valiant Swart, Robbie Wessels en Die Heuwels Fantasties. Hy is ‘n gewilde persoonlikheid in die Suid-Afrikaanse media en verskyn gereeld in koerante, tydskrifte en aanlyn, asook op radio en TV. “Dis in my bloed. Ek geniet musiek maak. Geniet is miskien nie ‘n sterk genoeg woord nie. Ek is mal daaroor. Mal daaroor om te sien hoe mense aanklank vind by my lirieke, hoe hulle saamsing… mal daaroor om te hoor by my bewonderaars hoe ‘n liedjie hulle lewe geraak het of net hul gemoedstoestand gelig het. Ek voel geseënd om te kan sê ek geniet wat ek doen.”

Read more

Popular song

Bok Van Blerk fans also like

Bok Van Blerk's Popular songs

  • Die Afrikaner Maak So
  • Dis Raak
  • Lemoene

Frequently Asked Questions

Hierdie is die vermaaklikste boksoort en is bekend daarvoor dat hy musiek maak wat die kol tref en by alle Suid-Afrikaners aanklank behoort te vind. Hy na skool Boukunde en Konstruksiebestuur gestudeer voordat hy vir sewe jaar lank in die boubedryf gewerk het. Die passie om musiek te maak het hom…
Bok Van Blerk's most streamed songs include Die Afrikaner Maak So, Dis Raak, Lemoene. These tracks have accumulated millions of plays on Spotify and other major streaming platforms, making them essential listens for both new fans and long-time followers.
You can stream Bok Van Blerk's music on Spotify, Apple Music, YouTube Music, and Amazon Music. Popular tracks like Die Afrikaner Maak So, Dis Raak, Lemoene are available on all major platforms. Follow Bok Van Blerk on Spotify to stay updated on new releases.
Bok Van Blerk has over 243K+ monthly listeners on Spotify, reflecting a strong and growing global fanbase.
Stay updated with Bok Van Blerk on Instagram, Facebook, Twitter / X. You can also follow Bok Van Blerk on AllEvents to get notified about upcoming concerts and live events near you.
You can find and buy tickets for Bok Van Blerk concerts on AllEvents. Browse upcoming shows, compare dates and venues, and secure your spot before they sell out. Bok Van Blerk is known for high-energy live performances, so tickets tend to go fast.