8 hours
Afrikaans Taalmonument
Sat, 25 Oct, 2025 at 11:00 am to 07:00 pm (SAST)
Afrikaans Taalmonument
Gabbema Doordrift St, Paarl, 7646, South Africa
Afrikaans Amptelik 100 se laaste groot fees by Taalmonument
Afrikaans Amptelik 100 sluit sy veldtog om Afrikaans as amptelike taal te vier af met ‘n groot kuier vir die hele gesin op Saterdag 25 Oktober 2025 by die Taalmonument in die Paarl. Dit boonop in die maand wat die monument self 50 lewensjare vier!
Daar is optredes deur rieldansers volkspele-groepe en die kunstenaars is: Rjay en LK Jitzvinger Marsha Bothma Selby Williams Nadia Louw David Fourie Nadine en Jak de Priester en die Kaapse Lawaaimakers. Die seremoniemeesters vir die dag is die immer-geliefde Lyntjie Jaars Danneline Ramsden en Dean Smith.
Kom proe hoe Afrikaans smaak by die kos- en kunsmark met tradisionele disse vanoor die hele Suid-Afrika en geniet boetiekbier en wyn uit die Wes-Kaapse wynlande. Daar is stalletjies met handgemaakte items ‘n kinderarea waar die kinders veilig besig gehou sal word ‘n braaikompetisie vir hoërskole en natuurlik musiekkunstenaars wat alle smake sal bevredig.
Bring die hele gesin en vier vir oulaas saam!
Kaartjies: https://tickets.tixsa.co.za/event/afrikaans-100-makietie-paarl
-----
Afrikaans 100 Festival Market – Come celebrate with us
Afrikaans Amptelik 100 concludes its campaign to celebrate Afrikaans as an official language with a big party for the whole family on Saturday 25 October 2025 at the Language Monument.
There will be performances by rieldancers traditional folk dance groups and the artists include: Rjay and LK Jitzvinger Marsha Bothma Selby Williams Nadia Louw David Fourie Nadine and Jak de Priester and the Kaapse Lawaaimakers.
The masters of ceremonies for the day are Lyntjie Jaars Danneline Ramsden and Dean Smith.
Bring the whole family and celebrate Afrikaans as an Official Language one last time.
TICKETS https://tickets.tixsa.co.za/event/afrikaans-100-makietie-paarl
You may also like the following events from Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument:
Tickets for Moewiese makietie kom Paarl toe! can be booked here.