7 Events
Baie aangename vertooning, Baie dankie aan al die kunstenaars en persone betrokke by die reelings. Beplan solank die volgende een, ons kan nie wag vir die volgende een nie.
Review for : Afrikaans is Lekker 2025 Perth
Very good ,Lovely performance. Great song selection, Awesome Night, Thank you
Review for : Afrikaans is Lekker Wellington NZ