2 Events
Follow Hoërskool Dr. E.G. Jansen to get updates.
Follow Hoërskool Dr. E.G. JansenBy die Hoërskool Dr. E.G. Jansen glo ons die skool is gebou op die voorskrifte van die Woord van God en probeer ons dag na dag daarvolgens leef. Ons skool het ‘n Christelike karakter waar energieke, gelukkige jongmense gevorm word.