Die Vier Seisoene Fees 2025, 10 October | Event in Loxton | AllEvents

Die Vier Seisoene Fees 2025

Lieflik in Loxton

Highlights

Fri, 10 Oct, 2025 at 06:30 pm

Karos Gastehuis

Advertisement

Date & Location

Fri, 10 Oct, 2025 at 06:30 pm - Sun, 12 Oct, 2025 at 12:00 pm (SAST)

Karos Gastehuis

Magaretha Prinsloo Road, 6985 Loxton, South Africa, Loxton

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Die Vier Seisoene Fees 2025
Die Vier Seisoene Fees 2025 bring van ons mees geliefde musieksterre byeen in Loxton op 10 tot 12 Oktober 2025.

Met van Suid-Afrika se top Afrikaanse kunstenaars - JUANITA DU PLESSIS, Andriette Norman, Koos Kombuis, Gian Groen, Wicus van der Merwe en Wouter van de Venter, beloof hierdie naweek om ’n onvergeetlike belewenis vir oud en jonk te wees. Die fees bring karooklanke, plaaslike lekkernye, kuns, handgemaakte produkte en die hartlikheid van 'n boeregemeenskap byeen. Die Saterdagaand word op 'n hoogtepunt afgesluit met 'n regte Karoo opskop in Die Skuur met Vos Reyneke en Die Banned.

Ander opwindende naweekaktiwiteite sluit die opening van Proe restaurant by die Vier Seisoene Gastehuis, 'n 5km/ 9,5km en 24,7km Lifestyle Challenge trail run op Biesiespoort Gasteplaas, en geestelike sangeres Jacky van der Berg se optrede Sondagoggend om 9h30 in Loxton se NG kerk in.

Daar is 'n lys van akkommodasie beskikbaar, stuur epos na aW5mbyB8IGhhbm5lbGlldmFuenlsICEgY28gISB6YQ== om die lys per epos te ontvang. "Glamping" akkommodasie opsie beskikbaar wat op Quicket bespreek kan word.

Die Vier Seisoene Fees -- eg, hartlik, Afrikaans!

Bespreek jou kaartjies by: https://www.quicket.co.za/events/322498-vier-seisoene-fees-2025/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share


Also check out other Contests in Loxton, Trips & Adventurous Activities in Loxton.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Die Vier Seisoene Fees 2025 can be booked here.

Advertisement

Event Tags

Nearby Hotels

Karos Gastehuis, Magaretha Prinsloo Road, 6985 Loxton, South Africa, Loxton
Reserve your spot

Host Details

Lieflik in Loxton

Lieflik in Loxton

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Die Vier Seisoene Fees 2025, 10 October | Event in Loxton | AllEvents
Die Vier Seisoene Fees 2025
Fri, 10 Oct, 2025 at 06:30 pm