Julle wil nie die misloop nie!
Details vir nuwe jaars as volg
Let wel DAAR IS TOILETTE EN STORTE!
Daar is nie krag punte nie, maar jy is welkom om n generator te bring, of jy kan by die Karavaan Park plek bespreek en ons nogsteed join elke dag en saam kuier. (mense wat dit laas jaar gedone het, het wel gese hulle moes eerder by die gronde boek) :P - Hulle voel hulle het uitgemis)
So wat doen ons?
Nuwejaars geselligheid in Boddington om almal n kans te gee om iewers heen te gaan, veral ons nuwe intrekkers wat nog nie sou kon boek om weg te gaan nie.
Dis n week van saam kuier, kamp, braai, musiek en vriende maak.
Die idee is nie dat ons almal gelukkig hou nie, ons skep net n geleentheid vir mense om bymekaar te kom en lekker te kuier en nuwe mense te ontmoet.
Daar sal n paar dae wees van vermaak
Boeresport
Musiek
Dans Baan
Onderdak spasie in n koel area vir kuier en braai. Ons wil in die aande in die saal bymekaar kom om lekker stories te deel en saam kuier.
Bring jou eie drank & kos
Ons dink om weer dress up te hou die jaar – Cowboys en crooks vir die wat wil saam antrek - best dress pryse
Oujaars aand ete (Beperkte plekke - bespreek vooraf)
Vir die wat nie die ete koop nie, asseblief kom join ons nogsteed in die saal en kuier saam met julle kossies.
Raffles
Eerste raffle wat gewen kan word - daar is n foto van dit klaar gepor - Dis n Milwaukee toolset vir die manne
Werk nog aan n ietsie vir die dames
Ons beplan ook om n paar dae ietsie te reel, rivier toe te gaan en tou swaai, of swembad – details sal volg oor al die.
SOKKIE kompetiesie
Bring julle en die kiddies se fietse, canoes, visstokke en swemklere
Daar is walking trails vir die wat die ekstra lekker kos wat hulle eet wil afloop.
Die local shops sal oop wees, incase daar nie genoeg Buffelsfontein ingepak was nie hehe
Hierdie jaar het ons n spesiale gas, Bobby van Jaarsveld kom kuier en kamp saam ons!
Trybooking link - Huidiglik early bird prices tot Donderdag 13 November.
https://www.trybooking.com/DGAIE
Enige vrae, asseblief inbox of gee my n lui.
Verder hou die event page of die groep dop vir verdere udates
0418 145 234
Also check out other Sports events in Keysbrook, Trips & Adventurous Activities in Keysbrook.