ONS IS DIE STEM IN GELOOF, 16 August | Event in Kempton Park | AllEvents

ONS IS DIE STEM IN GELOOF

Karlien Husselman Musician Songwriter

Highlights

Sat, 16 Aug, 2025 at 09:00 am

Heito Potato Function Venue

Advertisement

Date & Location

Sat, 16 Aug, 2025 at 09:00 am (SAST)

Heito Potato Function Venue

6/284 Deodar street, Pomona, Kempton Park, Gauteng, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

ONS IS DIE STEM IN GELOOF
Ons is die stem!
LIEFDADIGHEIDS PROJEK
16 Augustus 2025
Ons nooi almal om te kom saam staan teen Plaasmoorde en on ONS VADER SE NAAM.
Dis tyd om die stem te wees.
Ons kan saam staan.
Ons nooi alle motorfietsryers, Geestelike gemeenskappe, Gebedsvegters, Ma, Pa, Ouma, Oupa, kind en jongmens! Kom ons doen dit reg!
Die dag gaan afskop met Gebed, Lofsang en hoop, vir almal in Suid-Afrika, die Boere en Afrikaner en elkeen wat die Heer lief het.
Manie Jackson en Karlien Husselman skop die geloofs oggend af van 11:00 - 12:00.
Danie van der Westhuizen gaan die Witkruis Monument en sy liedjies vir die Witkruis en Boere sing daarna.
Sean Miles gaan ons vermaak met sy uitstekende stem en energievolle verhoogs persoonlikheid. Karlien en Anthony McGee gaan Country, Afrikaans en dans later deur die dag na die verhoog bring.
Dis 'n vol program vir oud en jonk!
Kom ons kom bymekaar en doen dit met hoop, en in goeie gees.
Daar sal stalletjies en kos stalletjies wees. Springkasteel en "open bar" vir drink goed.
Jy bring net jou kampstoel, kombers en sambreel.
Bring jou banner, jou hoop en jou geloof!
Ons sien julle daar.
Hekke open 9h die oggend, die program is 11:00 - 16:00.
Bring jou gesin en kom wees die stem. Vier Afrikaans se 100 jaar bestaan en staan op teen Plaasmoorde.
Ons sien jou daar!
Kostes: R50pp
Vir meer inligting kontak: 0795205287 of 0827171954

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for ONS IS DIE STEM IN GELOOF can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Heito Potato Function Venue, 6/284 Deodar street, Pomona,Kempton Park, Gauteng, South Africa
Reserve your spot

Host Details

Karlien Husselman Musician Songwriter

Karlien Husselman Musician Songwriter

Are you the host? Claim Event

Advertisement
ONS IS DIE STEM IN GELOOF, 16 August | Event in Kempton Park | AllEvents
ONS IS DIE STEM IN GELOOF
Sat, 16 Aug, 2025 at 09:00 am