Somer Sokkie (BRISBANE SOUTHSIDE), 8 November | Event in Greenbank | AllEvents

Somer Sokkie (BRISBANE SOUTHSIDE)

Highlights

Sat, 08 Nov, 2025 at 08:00 am

5 hours

Greenbank Community Centre Hall, 145 Teviot Rd, Greenbank QLD 4124

Advertisement

Date & Location

Sat, 08 Nov, 2025 at 08:00 am to 01:00 pm (AEST)

Greenbank Community Centre Hall, 145 Teviot Rd, Greenbank QLD 4124

145 Teviot Rd, Greenbank QLD 4124, Australia, Greenbank

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Somer Sokkie (BRISBANE SOUTHSIDE)
Somer Dans/Sokkie en Braai (Saterdag 26 Junie 2025)

WAAR:
• Greenbank Community Centre Hall, 145 Teviot Rd, Greenbank QLD 4124

KOSTE:
• Kinders onder 5 jaar - $5 per persoon,
• Kinders 5 tot 12 jaar - $10 per person,
• Volwassenes 13 en ouer - $15 per person.

TAFELS: Tafels is GRATIS en werk op ‘n “first come first serve” basis. As jy wil he ons moet vir jou ‘n tafel hou (waarborg), kan jy dit vooraf bespreek. Daar is net 26 tafels (8 stoele per tafel) beskikbaar teen vooraf bespreking van $25/tafel (sluit nie jou ingangsfooie in nie). Indien julle ‘n tafel wil bespreek, volg asb die onderstaande link:

https://www.trybooking.com

Toegangskaartjies moet vooraf elektronies gekoop word op dieselfde skakel. As die kaartjies uitverkoop is, is dit “tickets” en jy sokkie met die besem by die huis op die beat van die skottelgoed-wasser!

Tafels wat nie vooraf bespreek is nie (indien daar nog oor is) sal gratis beskikbaar wees op die aand. Jy is ook welkom om jou eie kamp stoele en tafel saam te bring en buite op die grasperk op te stel.

Tafels verkoop omtrent elke dans uit en as jy will he jou tafel moet vir jou wag as jy daar kom MOET jy vooraf bespreek en betaal.

"Whats Up Kwagga" sal ook biltong/droewors te koop he op die aand. (Eftpos fasiliteite is beskikbaar).

KINDERS: Kinders is baie welkom, alhoewel daar geen toesig of vermaak gereël is nie. Ouers is dus self verantwoordelik vir die toesig van hul eie kinders.

BRING SAAM: Piekniek mandjie met eetgoed, drinkgoed met eie eetgerei en glase (eie alles).

BRAAIERS: ' Beperkte hoeveelheid braaiers met roosters and kole word voorsien. Bring eie braai-tang en spices.

Hou ook asb die “events” onder "Whats Up Kwagga" op Facebook dop vir ander geleenthede (ons jaar-program) of verandering van reelings vir die dans.

Nearby accommodation in Samford Village:
• Baden-Powell Campsite - https://camping.scoutsqld.com.au/bp-park-booking-public/
• Samford Showgrounds Camping - https://samfordshowsociety.com.au/caravan-camping/
• Clear Mountain Lode - https://www.clearmountainlodge.com.au/
• Search the internet

JOIN KWAGGA EVENTS:
Maak seker jy sluit aan by hierdie Facebook Group om op hoogte te bly van al Kwagga Events se lekker kuiers hier in Brisbane en die Omgewing - wat alles insluit van Samford Sokkies, Sokkie Lesse, Formele Dans en Ete, Karaoke Party, ‘n Saffa Boot Cruise, Plaaslike Talent Kompetiesie, Geloftefees, Toneel, Afrikaanse Konserte en Produksies, Pa-en-Seun Mannekamp en Pa-en-Gesin Familie Kamp!

www.facebook.com/groups/kwagga/


JOIN KWAGGA MAILING LIST:
Maak seker jy sluit aan by hierdie SMS/EPOS subskripsie om op hoogte te bly van al Kwagga Events se lekker events hier in Brisbane en die Omgewing - wat alles insluit van Samford Sokkies, Sokkie Lesse, Formele Dans en Ete, Karaoke Party, ‘n Saffa Boot Cruise, Plaaslike Talent Kompetiesie, Geloftefees, Toneel, Afrikaanse Konserte en Produksies, Pa-en-Seun Mannekamp en Pa-en-Gesin Familie Kamp!

https://mailchi.mp/kwagga/kwagga-landing-page

LEGAL NOTICE:
This event is hosted by "The Entertainment Factory Pty Ltd", also trading as "What's Up Kwagga". To see all other Kwagga Events please join this FACEBOOK GROUP: www.facebook.com/groups/kwagga/

DISCLAIMER: By attending this event you voluntarily agree to waive and release the organisers and sponsors (individually and collectively), including volunteers and representatives thereof, and indemnify them against any liability (including liability for negligence) for the death, injury or any physical or mental illness, incapacity of property damage or loss which you may suffer which may directly or indirectly result from your participation in the event/fundraiser. You further verify that you are in proper physical and mental condition to participate in the fundraiser and acknowledge that you are aware of the risks involved and voluntarily agree to assume those risks.



Also check out other Music events in Greenbank, Trips & Adventurous Activities in Greenbank.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Somer Sokkie (BRISBANE SOUTHSIDE) can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Greenbank Community Centre Hall, 145 Teviot Rd, Greenbank QLD 4124, 145 Teviot Rd, Greenbank QLD 4124, Australia, Greenbank
Reserve your spot
Advertisement
Somer Sokkie (BRISBANE SOUTHSIDE), 8 November | Event in Greenbank | AllEvents
Somer Sokkie (BRISBANE SOUTHSIDE)
Sat, 08 Nov, 2025 at 08:00 am