🎄𝗞𝗘𝗥𝗦𝗦𝗔𝗡𝗚𝗗𝗜𝗘𝗡𝗦 𝟮𝟬𝟮𝟱🎄
🎄✨ ’n Kersaand vol lig en lied! ✨🎄
Laerskool Orion en Laerskool Randhart nooi jou hartlik uit na ons gesamentlike Kerssangdiens by Alberton Lewensentrum, waar niemand anders as die ongelooflike Riana Nel ons gaan betower met haar pragstem en inspirerende kersliedere nie. 🎶🌟
Kom ervaar ’n aand gevul met vrede, hoop en die ware gees van Kersfees. 💫
Moet dit asseblief nie misloop nie; slegs ’n beperkte aantal kaartjies is beskikbaar! 🎟️