Molly en Wors - Die Verhoogstuk (Willie Esterhuizen en Lizz Meiring @ Die Centurion Teater), 28 August | AllEvents

Molly en Wors - Die Verhoogstuk (Willie Esterhuizen en Lizz Meiring @ Die Centurion Teater)

Die Centurion Teater

Highlights

Thu, 28 Aug, 2025 at 07:30 pm

Die Centurion Teater

Advertisement

Date & Location

Thu, 28 Aug, 2025 at 07:30 pm (SAST)

Die Centurion Teater

123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Molly en Wors - Die Verhoogstuk (Willie Esterhuizen en Lizz Meiring @ Die Centurion Teater)
MOLLY & WORS – DIE VERHOOGSTUK

🎭 Met Willie Esterhuizen & Lizz Meiring
📣 Spesiale Debuut-Voorskouvertoning!

📅 Donderdag, 28 Augustus 2025
🕢 19h30
🎟️ R250 pp
📲 Bespreek nou: https://qkt.io/MollyWorsCT25

Na jare se smeek en pleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terug—dié keer op die verhoog!

Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie dit kan doen. En die tema?
"Die geheim van ’n gelukkige huwelik… bly ’n geheim."

Kom kopknik met herkenning oor hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart: heerlik snaaks, voelgoed, maar ook verrassend en warmhartig. Saam met Lizz Meiring as Molly vorm hulle ’n gedugte span en die vonke spat!

🎭 Afrikaans | 70 minute | Geen pouse | Geen onder 14 (enkele kru taal)

Vervaardig deur: Artist Warehouse, Westel Productions en Lizz Meiring Produksies
Teks: Willie Esterhuizen
Regie: Pieter Esterhuizen
Stel ontwerp: Willie Esterhuizen
Kostuums: Hollywood Costumes
Musiek: Toby Esterhuizen
Tegnies/Verhoogbestuur: Yvette Hanekom

🍽️ Kom kuier voor die tyd by The Rehearsal Room vir ete en wyn.

📍 Die Centurion Teater | www.centurionteater.co.za | 063 376 4982


You may also like the following events from Die Centurion Teater:

Also check out other Arts events in Centurion.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Molly en Wors - Die Verhoogstuk (Willie Esterhuizen en Lizz Meiring @ Die Centurion Teater) can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Die Centurion Teater, 123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South Africa
Reserve your spot

Host Details

Die Centurion Teater

Die Centurion Teater

2 Followers

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Molly en Wors - Die Verhoogstuk (Willie Esterhuizen en Lizz Meiring @ Die Centurion Teater), 28 August | AllEvents
Molly en Wors - Die Verhoogstuk (Willie Esterhuizen en Lizz Meiring @ Die Centurion Teater)
Thu, 28 Aug, 2025 at 07:30 pm