Kom beleef ’n onvergeetlike aand van musiek saam met Joshua na die Reën op Woensdag, 13 Augustus 2025 om 18:00, in Hoërskool Centurion se skoolsaal . Sy diep lirieke en sielvolle klanke het reeds duisende harte geraak regoor Suid-Afrika.
Vir enige kinders onder 13 jaar sal daar Kindertoesig wees.
Moet dit nie misloop nie. Bespreek vandag nog jou kaartjies en wees deel van hierdie besondere geleentheid!
Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No
Undo
Interested
Ticket Info
Tickets for Joshua na die Reën can be booked here.
Nearby Hotels
Hoërskool Centurion Woerie - Kampus, 117 Selborne Ave, Centurion, 0157, South Africa